Jonkershoek Ontbyt, 24 Februarie

Ons het laat oggend in die parkeer area by PnP Soneike bymekaar gekom en ek was aangenaam verras om al die Renaults te sien.

Ons het in konvooi gery tot in Stellenbosch, waar ons vinnig by die “speelgoed” museum gestop het. Ons het ons verkyk aan al die modelle, daar was nou omtrent iets van alles, dit is 'n baie mooi versameling.

From the toy museum we drove to Jonkershoek for lunch. On arrival we parked in the shade of the big trees and as we were about to walk in, Robin arrived out of the blue with his Renault Spider. What a car! Once everyone had a good look at the Spider, we all settled under the trees for lunch.

Na 'n lekker middagete saam met vriende, het ons die pad huistoe gevat en ons sien uit na die volgende klub uitstappie.