Die klub het bymekaar gekom by Soneike PnP en toe na Brackenfell gery om die Nurburgring F1 by ‘n pub te gaan kyk. Dit was ‘n goeie dag vir Renault gewees, 1ste, 2de en 3de op die podium!