WP Renault klub was vriendelik uitgenooi na die opening van Renault Kaapstad en ons was geëerd om die aangeleentheid by te woon.

Die opening was baie tradisioneel, met die knip van ‘n lint.

Renault Kaapstad, ons wens julle alles van die beste toe vir die toekoms.

I think it is safe to say that everyone had a good time a the opening of Renault Cape Town. Looking forward to see you guys again.