Ons was uit die bloute uitgenooi na die 1ste Toekafees in Brackenfell. Die weer het saamgespeel en vir die eerstekeer wat dit aangebreid was, was dit 'n sukses. Lekker dag gehad saam met vriende.