Killarney Carnival Day

Die "African 3 hour" was tydens die Killarney Carnival Day gewees en die klub was uitgenooi om 'n paar karre uit te stal.

Die deelnemende lede het by die klubhuis bymekaar gekom en daarvandaan in konvooi na Killarney gery om die dag daar te geniet.

Daar was 'n hele paar mooi motors wat uitgestald was, maar oppas huis toe het Clive so bietjie tegenspoed gehad. Gelukkig geen groot skade nie. Ek glo die fout sal sommer binnenkort regelmaat word.

Dit was 'n lekker dag geweest vier almaar teenwoordig.