Heerlike ontbyt by Radish op die Bottelary pad. Almal het baie lekker geeet en lekker gekuier, veral in die parkeerarea.

Ons maak weer so!